Inspirasie vir ‘n nuwe geweer Man, vandat ek jou boek gelees het, is ek met ‘n seer hart op soek na ‘n Sako TRG! Inspirerende boek, vreeslik geniet… wanneer kom die volgende een?