My kortverhaal “Groete uit die Noordkaap” is gekies en word gepubliseer! Kyk op die Gratis Skryfwerk blad as jy dit wil lees. “INK Skryf in Afrikaans – INKSPRAAK 6” www.ink.org.za
My kortverhaal “Die .38 Special” is gekies en word gepubliseer! Kyk op die Gratis Skryfwerk blad as jy dit wil lees. “INK Skryf in Afrikaans – INKSPRAAK 5” www.ink.org.za