Gedigte

Bos Oggend Voetpad –

My gedig – bosoggend voetpad – word deur SA Jagters gepubliseer. Die gedig is gebore in my verskeie vroeg oggend staproetes in die jagveld. My eerste geldjies uit skryfwerk!

Kortverhale

Die .38 Special

My kortverhaal “Die .38 Special” is gekies en word gepubliseer! “INK Skryf in Afrikaans – INKSPRAAK 5” www.ink.org.za