Boeke

Showing 1-2 Of 2 Books

Kuber Moorde

By DeWet Bisschoff

Is daar ‘n toename in kuberaanvalle? Hoekom word kragsentrales gesaboteer? Is die plaasaanvalle hiermee verbind? Wat doen die Russe spioene agter die skerms? Kan Mac die gevaarlike raaisels oplos? 

Kuber Verraad

By DeWet Bisschoff

Hoe bedreig fopnuus die verkiesing? Watter doelwit het die vyandige vloot langs Kaapstad? Hoekom word ‘n verregse Boeremag weer bewapen? Wie beheer die dwelmhandel op die Kaapse Vlakte?