My gedig – bosoggend voetpad – word deur SA Jagters gepubliseer. Die gedig is gebore in my verskeie vroeg oggend staproetes in die jagveld. Kyk op die Gratis Skryfwerk blad as jy dit wil lees.
My kortverhaal “Die .38 Special” is gekies en word gepubliseer! Kyk op die Gratis Skryfwerk blad as jy dit wil lees. “INK Skryf in Afrikaans – INKSPRAAK 5” www.ink.org.za